Oor Ons
Welkom
Welkom by Christus in Gedagte
My gewete is gevangene van die Woord van God. Daarom kan ek nie anders nie.
Romeine 12:2Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.
Oor Ons
Missie en Visie
Ons Missie en Visie
(Hoekom wil ons dit doen?) Om die Heiligheid van God, soos geopenbaar deur Sy onfeilbare Woord, uit te brei en te verdedig deur prediking, opleiding en apologetiek, teenoor soveel mense moontlik

(Wat doen ons) - Ons voorsien materiaal vir gelowiges om te lees en te luister na God se Waarheid
